Type your keywords in the search box above

ADMIN-/REKENINGKUNDIGE KLERK

Reference: 

JAVD

Location: 

Northern Cape

Source: 

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie boerdery beskik oor die volgende uitdagende pos vir n pro-aktiewe organiseerder met dryfkrag wat goed onder druk funksioneer   

ADMIN-/REKENINGKUNDIGE KLERK
KAKAMAS OMGEWING


Vereistes:
- Grondige kennis van debiteure- en krediteure-administrasie
- Ten minste 3 - 5 jaar ondervinding in n soortgelyke pos
- Rekenaarvaardigheid in MS Office en Donkerhoek Data 
- Kennis van Global Gap sal in u guns tel.

Pligte gaan insluit: 
- Debiteure- en krediteure-administrasie       
- Doen van boerdery se lone op Donkerhoek Data 
- Ad hoc sekretariële en administratiewe pligte.

 Suksesvolle kandidaat moet oor eie verblyf en vervoer beskik.
n Onderhandelbare salaris,  onderhewig aan kwalifikasies en ondervinding, word aangebied.
 
Rig u aansoek en CV met verwysing JAVD aan recruitment@ovdm.co.za

Industry: 

Accounting

Job Type: 

Permanent

Date Posted: 

2019-03-19