Type your keywords in the search box above

"EXCAVATOR" OPERATEUR

Reference: 

OEXA

Location: 

Northern Cape

Source: 

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie gevestigde instansie in die Kanoneiland omgewing beskik oor 'n geleentheid vir 'n ervare en goed opgeleide kandidaat as operateur van die volgende masjinerie:

"EXCAVATOR" OPERATEUR
KANONEILAND OMGEWING


Vereistes:
- Kandidate met 'n geldige kwalifikasie om 'n "Excavator" te opereer met ten minste 2 jaar praktiese ondervinding kan aansoek doen
- Ondervinding in grondverskuiwing sal tot u voordeel wees.

- Betroubaar, eerlik en sober gewoontes
- Bereid wees om uit te slaap
- Geldige Kode 10 lisensie
- Skoon kriminele rekord

Kandidate uit voorheen benadeelde groepe asook uit die nabye areas sal voorkeur geniet.
 
Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OEXA na recruitment@ovdm.co.za

Industry: 

Agriculture

Job Type: 

Permanent

Date Posted: 

2019-03-19