Type your keywords in the search box above

KWALITEITBESTUURDER

Reference: 

MAKW

Location: 

Northern Cape

Source: 

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie gevestigde Tafeldruif & Sitrus boerdery wat spesialiseer in die produsering en verpakking van uitvoer vrugte, beskik oor die volgende posisie vir n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul kantoor:

KWALITEITSBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING


Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van goed georganiseerde en presiese individue met minimum 3 jaar ondervinding in verskeie gehaltebestuurstelsels in  n soortgelyke pos binne n boerdery
   opset
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office
- Die ideale kandidaat moet oor goeie menseverhoudinge en goeie kommunikasievaardighede beskik
- Goeie kennis en ondervinding van spesifieke gehaltebestuurstelsels en akkreditasies soos GLOBALGAP / SIZA / HACCP
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office.
 
 
Pligte gaan onder meer insluit:
- Volle bestuur van stelsel/ akkreditasie afdeling
- Voorbereiding van en verbeterings aan gehaltebestuurstelsels 
- Voorbereiding van oudit-lêers
\- Doen van pre-oudits sowel as ander algemene administrasie soos van pos vereis.
 
Daar word n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.
 
Stuur u volledige CV met verwysing MAKW na recruitment@ovdm.co.za

Industry: 

Agriculture

Job Type: 

Permanent

Date Posted: 

2019-09-10