Type your keywords in the search box above

Advertisement

LANDBOUKUNDIGE BESTUURDER

Advertisement

Reference: 

MLBP

Location: 

Upington

Source: 

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie nasionale droë vrugte rolspeler in Upington beskik oor die volgende geleentheid vir n dinamiese, selfgedrewe, sterk analitiese persoon as:

LANDBOUKUNDIGE BESTUURDER
UPINGTON AREA


Vereistes:
- Die suksesvolle kandidaat moet n beskik oor n toepaslike landboukundige graad, n mens-mens wees met bo-gemiddelde kommunikasie- en rekenaarvaardighede in MS Office.   - Sterk landbou- en / of rosyne agtergrond en kennis, ondersteun deur goeie kennis van die Oranje-rivier gebied met bewese betrokkenheid in die boerdery gemeenskap.
- Gewilligheid om te reis, sterk organiserings-, administratiewe- en voorleggings vaardighede, asook projekbestuursvaardighede vorm ook deel van die vereistes vir hierdie
  uitdagende posisie.

Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir die volgende sleutel  prestasie areas: 
- Voorsien van tegniese- / ekonomiese- en verbouings praktyk riglyne     
-Vorligting aan produsente
- Jaarlikse ontleding van produsente prestasies
- Verkryging en kontraktering van gedroogde wingerdvrugte
- Evaluering van nuwe kultivars tov verbouing en gradering
- Evaluering van meganisasie van die droogbedryf 
- Fokus op  ontwikkeling van organiese produk  \
- Opleiding en hulp aan produsente met PPECB droogbaan oudits, asook die voltooiing van SQA vorms.
 
Daar word n bo-gemiddelde vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf, aan pos gekoppel.
 
ALLE AANSOEKE SAL STRENG VERTROULIK HANTEER WORD.
 
Rig u volledige CV met verwysing MLBP  voor 25 September 2020 aan [email protected]

Industry: 

Agriculture

Job Type: 

Permanent

Date Posted: 

2020-09-16

Advertisement

Latest Articles

For many students, it can be quite challenging to maintain and stick to a budget plan.

In today’s corporate working environment, leaders are becoming more aware of the importance of empowering women in the workspace.

One of the most frustrating phrases that many graduates are told is to “follow your passion”.

A reference refers to a former manager or supervisor that speaks about your work experience, working habits, character and skills.

A curriculum vitae is short for CV which is a document that highlights your academic achievements and working experiences.

Advertisement