Type your keywords in the search box above

SENIOR SITRUS PRODUKSIEBESTUURDER

Reference: 

MASP

Location: 

Mpumalanga

Source: 

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie gevestigde Sitrus Maatskappy wat spesialiseer in die produsering en uitvoer van sitrus, beskik oor die volgende posisie vir n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul bestuurspan:     

SENIOR SITRUS PRODUKSIEBESTUURDER
BURGERSFORT OMGEWING


Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van energieke en hardwerkende individuewat oor bewese bestuursvaardighede beskik, ondersteun deur minimum 8 - 10 jaar ondervinding in alle aspekte 
   van die verbouing van sitrus.
- n Toepaslike landbou kwalifikasie sal as sterk aanbeveling dien.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Die vermoë om onafhanklik te opereer ondersteun deur 'n  deeglike tegniese agtergrond van besproeiing, bemesting en bespuitings asook die implementering en toepassing van 
  gehaltebestuurstelsels. 
- Ondervinding in die bestuur van n sitrus pakhuis en doen van nuwe ontwikkelings is ook van belang.
 
Oorhoofse pligte sal insluit: 
- Bestuur en kontrole oor alle produksie aktiwiteite
- Bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid, pakhuisbestuur, gehaltebestuur 
- Toepassing van tegniese aanbevelings.
 
Daar word n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.
 
Stuur u volledige CV met verwysing MASP voor aan recruitment@ovdm.co.za

Industry: 

Agriculture

Job Type: 

Permanent

Date Posted: 

2019-02-12