Type your keywords in the search box above

SUPERMARK BESTUURDER (ORRR)

Reference: 

ORRR

Location: 

Upington

Source: 

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Nasionaal bekende supermark in Suid- Afrika met takke in Upington en Kakamas beskik oor geleenthede vir junior kandidate met ondervinding in 'n supermark omgewing om aansoek te doen vir die vakante pos in Upington:

SUPERMARK BESTUURDER 

KAKAMAS/ UPINGTON

Vereistes:

-  Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in alle fasette van die bestuur van 'n supermark

- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel

- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels

- Goed georganiseerd wees en personeel kan bestuur

- Algemene rekenaarvaardigheid in MS Office

- Bereid wees om lang ongereelde ure en vakansie dae te werk

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing ORRR

 na recruitment@ovdm.co.za

Industry: 

Retail

Job Type: 

Permanent

Date Posted: 

2016-06-06