Type your keywords in the search box above

VERKOOPSBESTUURDER / VOORRAADKONTROLEUR

Reference: 

MGBI

Location: 

Northern Cape

Source: 

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie gevestigde besproeiingsbesigheid in Kakamas is opsoek na n dinamiese, goed georganiseerde persoon met dryf om deel te raak van hul suksesvolle bestuurspan, as:

VERKOOPSBESTUURDER / VOORRAADKONTROLEUR
KAKAMAS, NOORD- KAAP

Ons wag op aansoeke van vriendelike individue met goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en minimum van 3-5 jaar toepaslike ondervinding in soortgelyke pos met deeglike besproeiingsondervinding, goeie rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel, asook die vermoë om onafhanklik te opereer.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
* effektiewe bestuur van voorraadvlakke * algehele kliëntediens t.o.v 
besproeiingstelsels * kwotasies, toonbankverkope & bestellings asook 
naverkope diens * foutopsporing en herstelwerke soos nodig op stelsels
* toepaslike administratiewe take en maandeinde.

Daar sal van die kandidaat verwag word om te reis en soms lang ongereelde ure te werk.

Daar word markverwante vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur volledige CV, met verwysing MGBI aan recruitment@ovdm.co.za

Industry: 

Agriculture

Job Type: 

Permanent

Date Posted: 

2019-01-24